Archive

sound

kyrie eleison I  christe eleison  I  kyrie eleison (los vertaal:  God, wees ons genadig  I  Christus wees ons genadig  I God, wees ons genadig) in ‘n hedendaagse trant.  gesëende kersfees!

kyrie – karl jenkins

kyrie eleison

(foto van album omslag:  the armed man (karl Jenkins)

could I leave you – link to youbube

en skaam jou as jy nie weet wie sondheim is nie.  waar was jy dan toe send in the clowns ‘n hit was???  die siniese aard van Sondheim se werk word briljant deur donna murphy oorgedra.  sondheim was bekend vir sy uitlating “i have successfully avoided enjoying opera all my life.”  gelukkig het hy daarin geslaag om sy wonderlike insig in die psige van die mensdom vir ons na te laat.  sien ook vir johny depp en helena bonham carter in sweeney todd (musiek en lirieke deur sondheim) voor jy die tydelike met die ewige verwissel.

spiegel im spiegel – link to youbube

indien jy nog nooit in jou ore uitgeleen het aan iets anders as die swaar metale nie, sal die minimalisme van arvo part dalk nie jou base-chakra stimuleer nie, maar not to worry:  look en listen het stock van rammstein se remastered werke made in germany, en alhoewel nie so grafies soos die album art op LIFAD nie, sal die cd cover mooi lyk bo jou kaggel.