Archive

quote

katalekte

lewensnalatenis: sterfbeginsel

hartsien / verstandspieël

afgestudeer in vergeetkunde

miskien is dit wat ons sin noem slegs die stuktuurmaak van waansin

‘n stapel koerante geelgetyd

ter wille van die saamgesels onthou ek die ou Zen-wysheid:  dat die vinger wat die maan uitwys  nie die maan is nie

die mense beste vriend / so soos die genade die dood se troos is