recicle suas atitudes

This slideshow requires JavaScript.

‘n onlangse tydelike installasie op botafogo beach in rio de janeiro – gemaak van herwonne plastiekbottels – is ‘n openbare beeldhouwerk  wat drie reuse visse versinnebeeld.  die beeldhouwerk is deel van ‘n bewusmakingsveldtog oor herwinning en hergebruik, maar dit is die by-skrif langs die werk wat opval as ‘n meer volhoubare gedagte. losweg vertaal kom dit neer op ‘herwin jou gesindheid’.

1 comment
  1. mariette vd westhuisen! said:

    Fantastiese werk! Dankie dat jy dit met ons deel. Ek is mal oor herwin jou gesindheid. Ek kyk met nuwe oe na rommel. Ek werk Maandae middae by ons recycling projek… Kinders tel rommel op, bring dit projek toe, waar dit geweeg word, volgens formules wat bertef glas, plastiek en karton word mulas( bottelproppies) toegeken… Waarmee hy in die “winkel” kan kos, klere of skoolitems kan aankoop. Alles goed beheer met kaartstelsel. Kyk gerus JBay recycling project. Dit was goed om v jou te hoor! Groete uit JBay!!!

Leave a comment