stephen sondheim

could I leave you – link to youbube

en skaam jou as jy nie weet wie sondheim is nie.  waar was jy dan toe send in the clowns ‘n hit was???  die siniese aard van Sondheim se werk word briljant deur donna murphy oorgedra.  sondheim was bekend vir sy uitlating “i have successfully avoided enjoying opera all my life.”  gelukkig het hy daarin geslaag om sy wonderlike insig in die psige van die mensdom vir ons na te laat.  sien ook vir johny depp en helena bonham carter in sweeney todd (musiek en lirieke deur sondheim) voor jy die tydelike met die ewige verwissel.

Leave a comment